FANDOM


Die Poleepkwas (soms ook bekend as Prawn of Nie-Mense) is 'n buiteaardse minderheidsras in Suid-Afrika.

Hulle planeet van oorsprong is onbekend.

Die Suid-Afrikaanse regering het vir die poleepkwas huise gegee in Distrik Nege.

Geskiedenis Edit

Die poleepkwas het in 1982 aarde toe gekom.

Tegnologie Edit

Vir meer informasie sien Nie-Menslike tegnologie

Die Multinasionale Vereniging het al baie unieke tegnologie gekry in die huise van Distrik Nege.