FANDOM


Die Katkos verneukspul verwys na 'n algemene taktiek wat die menslike bevolking van Distrik Nege gebruik om Poleepkwas te vang vir gelooflike redes.

Taktiek Edit

Omdat dit gesien is dat die Poleepkwas hou van die proteïene in katkos, word dit gebruik om Poleepkwas te lok en te slag.

Geloof Edit

In die Nigeriese bevolking van Distrik Nege word dit geglo dat die vleis van Poleepkwas heilig is, vir die rede word die Poleepkwas gereeld aangeval deur Mense in Distrik Nege.